Modulekode | ABR 210 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB en BA/BCom met spesialisering in regte (a) Inleiding tot die Handelsreg (b) Basiese beginsels ten opsigte van individuele arbeidsreg (c) Algemene beginsels ten opsigte van kollektiewe arbeidsreg (d) Hantering van arbeidsgeskille (e) Arbitrasieprosedures ten opsigte van arbeidsregtelike geskille |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Handelsreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App